Graad 6 Kwartaal 1 Natuurwetenskappe | Digitale PDF
Graad 6 Kwartaal 1 Natuurwetenskappe | Digitale PDF
Hierdie gids dek al die belangrike konsepte van Graad 6 Natuurwetenskappe vir Kwartaal 1:
-
🌱 Fotosintese en energiebron
-
Hoe plante voedsel vervaardig met lig, water en koolstofdioksied
-
Die rol van glukose en suurstof in plante
-
Waarom plante belangrik is vir die ekostelsel
-
-
🍎 Voedselgroepe en gesonde eetgewoontes
-
Vier hoofvoedselgroepe: koolhidrate, proteïene, olies/vette, vitamiene en minerale
-
Gebalanseerde diëte en die belangrikheid van voeding
-
Ongesonde eetgewoontes en hul effekte
-
-
🚑 Dieetverwante siektes
-
Siektes by kinders soos diabetes, asma en lewersiekte
-
Siektes by volwassenes soos beroertes, hartsiektes en kanker
-
-
🧊 Voedselverwerking
-
Metodes soos vries, piekel, droog, sout en inmaak
-
-
🌍 Ekostelsels en voedselwebbe
-
Sleutelwoorde: gemeenskap, habitat, bevolking, ekostelsel, biome
-
Voorbeelde van ekostelsels: dam, berg
-
Biotiese en abiotiese faktore
-
Produsente, verbruikers (herbivore, karnivore, omnivore) en ontbinders
-
R80.00

