Graad 6 Kwartaal 2 Lewensvaardighede | Digitale PDF
Graad 6 Kwartaal 2 Lewensvaardighede | Digitale PDF
Hierdie gids dek die volgende afdelings vir Kwartaal 2:
-
Persoonlike en sosiale welsyn
-
Selfbeeld en selfrespek
-
Hantering van groepsdruk
-
-
Gesondheid en welstand
-
Beïnvloeders van gesonde leefstyl
-
Fisieke aktiwiteite en voeding
-
-
Besluitneming
-
Maak gesonde keuses
-
Die gevolge van besluite
-
Elke afdeling sluit verduidelikings, voorbeelde en aktiwiteite in om leerders te help om konsepte te verstaan en toe te pas.
R80.00

