Graad 5 Kwartaal 3 Natuurwetenskappe | Digitale PDF

Graad 5 Kwartaal 3 Natuurwetenskappe | Digitale PDF

Inhoud van die studiegids:

  • Energie:

    • Wat is energie?

    • Verskillende vorme van energie (lig, hitte, klank, beweging, ens.)

    • Energie-oordrag en -omskakeling

  • Elektrisiteit:

    • Bronne van elektrisiteit

    • Statiese elektrisiteit vs stroom elektrisiteit

    • Veiligheid rondom elektrisiteit

  • Elektriese Stroombane:

    • Komponente van eenvoudige stroombane

    • Geslote en oop stroombane

    • Bou van eenvoudige stroombane

    • Simbole en diagramme

  • Hersieningsvrae en Aktiwiteite:

    • Kort vrae om begrip te toets

    • Ontleding van stroombaan diagramme

    • Teken van eie stroombane

Hierdie gids is ontwerp om leerders te help met begrip en eksamenvoorbereiding deur praktiese voorbeelde en hersiening.

R80.00