Graad 5 Kwartaal 4 Lewensvaardighede | Digitale PDF
Graad 5 Kwartaal 4 Lewensvaardighede | Digitale PDF
Die inhoud van hierdie studiegids sluit in:
-
Eenheid 1: Omgee vir mense
-
Die belangrikheid van sorg en empatie
-
Maniere om ondersteuning aan ander te bied
-
-
Eenheid 2: Waardes en morele keuses
-
Wat is waardes?
-
Voorbeelde van goeie en slegte keuses
-
Invloed van waardes op besluite
-
-
Eenheid 3: Veiligheid in die omgewing
-
Basiese veiligheidreëls tuis en by die skool
-
Herken gevaarlike situasies en hoe om dit te vermy
-
-
Eenheid 4: Gesonde verhoudings
-
Kenmerke van gesonde en ongesonde vriendskappe
-
Konflikhantering en kommunikasie
-
R80.00

